
|
|
|
|
| Contact Us | Inhoud | Kontak Ons |
Afrika Aartappel:
Meer inligting oor die Afrika Aartappel plant:
Geneties is dit gevind dat dit onveranderd vir die afgelope 30 000 jaar is, die voedingswaarde is 20 000 keer meer as bekende groente.
Die Sterole en Steroline van die plant is van die hoogste bekend.
Dit is noodsaaklik vir die immuniteits funksies en sel bou funksies.
Daar is meer as 20 jaar navorsing op kliniese gebied aan die plant gewei.
Dit is bewys dat dit die immuniteitstelsel verbeter teen bekende siekte toestande en selgroei stimuleer.
Die plant is reeds met sukses vir die verligting van die volgende siekte toestande gebruik:
* Bloeddruk
*Blaas en Niere
*Prostaatkanker/Vergroting van Prostaat
*Vertraag sekere soorte Kankergewasse se groei
*Psoriase
*Diabetes
*Yuppie-Griep
*Tering
*verbeter Immuunstelsel
*Beveg virus infeksies byvoorbeeld verkoue en griep
Dit is 100% veilig bewys vir menslike gebruik en geen newe-effekte is ooit gevind met die gebruik van die plant op gespesialiseerde manier.
Hierdie webblad is ontwerp en word instandgehou deur: