
|
|
|
|
Tablette:
Afrika Aartappel: (R75.00) 'n Noodsaaklike voedselaanvulling wat aktiewe selgroei bevorder en immuniteit verbeter teen meeste siekte aandoenings.
Kruie tee:
Afrika Aartappel: (100 gr. R40.00) Die aktiewe bestanddeel van Afrika Aartappel tablette, maar word gemaak soos 'n tee. Dit is die tradisionele vorm en word meestal deur ouer en minder gejaagde persone verkies.
Salwe. Alle salwe 90gr R50.00
Amatunka: R50.00 Vir die behandeling van oop snye, wonde en bloeding. Saam met aardruppels uitstekend vir spataarsere. Help vir aknee, gekombineer met bloedreinigerdruppels
Pynsalf: R50.00
Spierpyne rumatiekpyne, insekbyte, spatare, aambeie en sinuspyne. Hoofpyn (smeer aan slape, nek en voorkop). Slaaploosheid (smeer aan voetsole), ook by babas. Kan aan baba se tandvleis gesmeer word vir verligting van tandekry. Wintershande en voete. Sonbrand. Ligte brandwonde.
Spesiale pynsalf: R50.00 Word nie aanbeveel vir asmalyers nie. Bevat meer aktiewe bestanddele.
Seresalf: R50.00 Vir behandeling en verligting van velkankersere, merke, brandwonde, aknee, wintershande en voete. Verlig Sonbrand.
Spesiale seresalf: R50.00
Spesiaal vir persone met sensitiewe velle
|
Hierdie Webblad is ontwerp en word instandgehou deur: |