Santjie Marx Produkte

Skoonheidsprodukte
healthcare2
 

INHOUD

 

 

Kruie sjampoe: 

(250ml R25.00) 

'n Algemene haaropknapper wat haargroei bevorder. Skilferwerend. Verleen nuwe glans aan hare, droog nie die kopvel nie

Haargroei middel: (R50.00) 

Stimuleer die haarwortel wat gesonde haargroei bevorder. Versterk die hare.

Verslankingsbadsout:

500gm (R70.00)


Luise sjampoe:

 (250ml R30.00) 

'n Luiswerende sjampoe spesiaal vir skoolgaande kinders.

 Nie giftig en kan ook aan die lyf gesmeer word vir muskiete.

Plooiroom:

(90 g Groot - R85.00)

(60 g Klein - R70.00)

Versag plooie

Voed en versag vel

Gebruik as oggend en nagroom.

Verslankings Badsout

(500 g - R70.00)

Verloor gewig terwyl ju bad. Reinig die vel. Open en maak geblokte poree en sweet gaatjies oop.

Ontspannings Badsout

(250 g - R40.00)

Verryk met Tiemie en roos olie.

Help met spier pyn, pyn en spasma

Lyfroom

(250 ml - R35.00)

Kruie en Anti Bakteries

Help met vel irritasies.

kan deur mans en vroue gebruik word

Honde sjampoe: 

(250ml R30.00) 

Verdryf vlooie van honde en bevorder haargesondheid, verlig ook velirritasie.

 Nie giftig vir diere en mense.

BESTEL AANLYN

KLIEK HIER

Hierdie Webblad is ontwerp en word instand gehou deur:

 
 
Home
Home
Products
Products
Herbal Drops
Herbal Drops
Cosmetic Products
Cosmetic Products
Testimonials
Testimonials
AFRIKAANS
AFRIKAANS
Produkte
Produkte
Kruie Druppels
Kruie Druppels
Skoonheidsprodukte
Skoonheidsprodukte
Getuigskrifte
Getuigskrifte